Oral om ons is ons bewus van die selfoontorings en amper elkeen van ons is afhanklik van daardie selfoontorings, omdat meeste mense vandag in besit is van 'n selfoon. Ons elkeen gebruik dit vir verskillende doeleindes, van bel, sms'e stuur, foto's neem, eposse stuur en die internet.
Ek is een van die persone wat al gewonder het oor die oprigting van selfoontorings en baie leerders het ook al gekom met die vraag oor hoe dit op gerig word. Dus het ek dit goed gedink om 'n video by te voeg oor hoe dit gedoen word.