Bladsy bekyk

Wednesday 12 September 2012

HIDROLIESE STELSELS

Hidroliese stelsels kan gebruik word om die werking van masjienerie te vergemaklik. Die oomblik wat krag op een ding uitgeoefen word het dit 'n invloed op 'n ander ding. Hier is 'n voorbeeld van hoe krag uitgeoefen word op die een kant en dit dan 'n uitwerking het op die ander kant.

4 comments:

  1. Hierdie is ook 'n intersante ontwerp om met leerders in 'n klaskamer te behandel, veral dat die leerders interaktief deur die hele aanbieding kan gaan. Deur die vra te beantwoord wat die onderwyser vir hulle vra, wat gaan beter werk? Water of lug?

    En dan weet hulle ook waar voor daardie bloed rooi handskoene is hehe.

    ReplyDelete
  2. hello ek het n tegnologie taak vir maandag oor hidroliese kra? enige idees of websites wat ek kan inligting kry daaroor

    ReplyDelete
  3. My kind moet n elektromagneet hyskraan bou, waar kan ons gaan kyk vir planned, sketse ens.

    ReplyDelete
  4. Waar kan ek planne/ sketse kry om n hyskraan te bou vi graad 7

    ReplyDelete