Bladsy bekyk

Tuesday 18 September 2012

STRUKTURE vervolg





Oral om ons is ons bewus van die selfoontorings en amper elkeen van ons is afhanklik van daardie selfoontorings, omdat meeste mense vandag in besit is van 'n selfoon. Ons elkeen gebruik dit vir verskillende doeleindes, van bel, sms'e stuur, foto's neem, eposse stuur en die internet. 

Ek is een van die persone wat al gewonder het oor die oprigting van selfoontorings en baie leerders het ook al gekom met die vraag oor hoe dit op gerig word. Dus het ek dit goed gedink om 'n video by te voeg oor hoe dit gedoen word.

2 comments:

  1. Die gebruik visuele bronne om vir die leerders te verduidelik hoe,selfoon toring of gerig word is 'n goeie idee, en die onderwerp as self is reg in hulle kraal omdat soos jy se: almal het selfone!

    ReplyDelete
  2. Dankie ek dink leerders sal dit makliker so verstaan.

    ReplyDelete